Milan verseg om haar aandeel in die maatskappy te verkoop aan Evan, wat sy glad nie ken nie. Sy verdink hom buitendien van knoeiery. Maar sy vind die arrogante vent onweerstaanbaar ...



Autorentext

Dina Botha is 'n bekroonde liefdesverhaalskrywer gebore en getoë in Pretoria. Reeds as tiener het sy 'n voorliefde vir lees ontwikkel, maar nooit die moontlikheid om formeel te skryf beproef nie. In 26 word haar eerste Romanza, In ruil vir 'n hart gepubliseer en vervul sy op 42 een van haar groot hartsbegeertes naamlik om te skryf. In 213 is sy met 'n ATKV Woordveertjie vir haar Romanza, Boks vol soentjies en in 218 vir haar Romanza Alles is perfek vereer. Met 58 Romanzas en 8 SuperRomanzas agter haar naam is sy een van die topverkopers in die mark. Sy woon tans in Centurion saam met haar man, Louwrens, haar seun Louwrens junior en drie dogters Anri, Ziske en Karlin, skoonseun Johan en suster Zanie.

Titel
Die nuwe vennoot
EAN
9780799352665
Format
E-Book (epub)
Hersteller
Veröffentlichung
05.01.2013
Digitaler Kopierschutz
Adobe-DRM
Anzahl Seiten
119