Roelien, rykmanskind, laat die man wat haar pa vir haar uitgesoek het voor die kansel in die steek. Gestrand tussen iewers en nêrens, kom 'n busbestuurder tot haar redding. Nie haar soort man nie. Of dalk tog?
Autorentext
Dina Botha glo liefde is soos om 'n klippie in 'n poel water te gooi. Die rimpeleffek kan nie anders as om ander mense se lewens te raak nie. Daarom skryf sy al vir 11 jaar lank liefdesverhale met 'n string titels agter haar naam. Sy verslind al van skool af Ena Murray, Elmar Steyn en ander romanseskrywers, en het na jare se wik en weeg uiteindelik die moed bymekaar geskraap om in te gee aan haar passie vir skryfwerk. Sy bly in Pretoria en het vier kinders.
Titel
Die regte kandidaat
Autor
EAN
9780799352863
Format
E-Book (epub)
Hersteller
Veröffentlichung
01.01.2013
Digitaler Kopierschutz
Adobe-DRM
Anzahl Seiten
112
Unerwartete Verzögerung
Ups, ein Fehler ist aufgetreten. Bitte versuchen Sie es später noch einmal.