Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf Duiwel in 'n snyerspak Brandt Faber is hard, onwrikbaar, onstuitbaar. Hy draai nie doekies om nie, Leana moet hom betaal - met haar vriendskap, geselskap, haar lyf. Om wraak te neem, het sy hom nodig. Maar hý lê die reëls neer. Mooiste man Hy's 'n mooi man. Te mooi. En mooi mans maak seer, vernietig. Nou is daar weer so 'n man in Zenlee se lewe, te mooi om waar te wees. Sal sy ooit aanvaar dat Bismarck Nel eerbaar kan wees?



Autorentext

Dina Botha glo liefde is soos om 'n klippie in 'n poel water te gooi. Die rimpeleffek kan nie anders as om ander mense se lewe te raak nie. Daarom skryf sy al vir 11 jaar liefdesverhale. Sy is in Pretoria gebore en woon in Centurion. Op skool het sy Ena Murray, Elmar Steyn en ander bekendes se boeke verslind.

Titel
Romanza Nostalgie
Untertitel
Dina Botha
EAN
9780639605289
Format
E-Book (epub)
Hersteller
Veröffentlichung
29.07.2020
Digitaler Kopierschutz
Adobe-DRM
Dateigrösse
0.83 MB
Anzahl Seiten
266