Sanré is 'n terreinbestuurder by 'n bouaanleg. Hierdie geboueienaar, hierdie arrogante Australiër met sy blou oë, moenie dink hy kan haar iets van haar werk kom leer nie. Of van liefde nie.
Autorentext
Dina Botha glo liefde is soos om 'n klippie in 'n poel water te gooi. Die rimpeleffek kan nie anders as om ander mense se lewens te raak nie. Daarom skryf sy al vir 11 jaar lank liefdesverhale met 'n string titels agter haar naam. Sy verslind al van skool af Ena Murray, Elmar Steyn en ander romanseskrywers, en het na jare se wik en weeg uiteindelik die moed bymekaar geskraap om in te gee aan haar passie vir skryfwerk. Sy bly in Pretoria en het vier kinders.
Titel
Vrypostige Aussie
Autor
EAN
9780799355734
Format
E-Book (epub)
Hersteller
Veröffentlichung
07.01.2012
Digitaler Kopierschutz
Adobe-DRM
Anzahl Seiten
116
Unerwartete Verzögerung
Ups, ein Fehler ist aufgetreten. Bitte versuchen Sie es später noch einmal.