Kiara, 'n suksesvolle skrywer van liefdesromans, se bankbalans lyk beroerd, haar ryding is onbetroubaar, haar persiese kat, Skat, stel haar gedurig in die verleentheid, en sy kry nie 'n held vir haar vurige heldin geskryf nie. Tot sy hom ontmoet ...



Autorentext

Nadat sy haar MA-graad in Afrikaanse en Nederlandse Letterkunde verwerf, skop Chanette Paul se skryfloopbaan af met romantiese fiksie. Met die Vywervrou-trilogie, keer Chanette weer terug na vroue se lewensuitdagings. Chanette word geloof vir karakterisering, die manier waarop sy atmosfeer skep en die volgehoue spanningslyne in haar stories. Deurlopende tema van vroue wat opstaan teen veral emosionele geweld is eie aan haar oeuvre. Haar romans lewer sosiale kommentaar en droë sin vir humor kenmerk haar werk.

Titel
Opsoek na 'n held
EAN
9780639600086
Format
E-Book (epub)
Hersteller
Digitaler Kopierschutz
Adobe-DRM
Dateigrösse
0.79 MB
Anzahl Seiten
208