Riaan Manser, Suid-Afrika se gunsteling-ontdekker, is op sy moeilikste en koudste avontuur nog ? 'n kajakvaart rondom Ysland! In hierdie avontuur sluit Dan Skinstad, wat dapper die uitdagings van ligte serebrale verlamming trotseer, by Riaan aan.



Autorentext

"Riaan Manser se opkoms tot prominensie het begin met die ongelooflike wêreld-eerste reis per fiets, reg rondom die Afrika-kontinent. Dit het hom presies twee jaar, twee maande en vyftien dae geneem, alleen en sonder hulp het hy 'n verbysterende 34 500 kilometer deur 34 verskillende lande getrap, waarvan sommige as die gevaarlikste en mees onherbergsame plekke in die wêreld gereken word . Manser se prestasie het aan hom die titel "Out There Adventurer of the Year 2006" besorg en sy eerste boek, "Around Africa on my Bicycle", het 'n blitsverkoper geword en geniet steeds groot sukses."Martinus van Tee is 'n spotprenttekenaar, skilder en illustreerder. Hy spesialiseer in humoristiese illustrasie, en lewendige karikature, en werk in digitale en tradisionele media.

Titel
My First Frozen Adventure
Illustrator
EAN
9780637006354
Format
E-Book (epub)
Digitaler Kopierschutz
Adobe-DRM
Dateigrösse
172.54 MB
Anzahl Seiten
144